Geskiedenis van kommunikasie

Die ontwikkeling van kommunikasiemiddele is van groot belang vir die geskiedenis van die mensdom. Aanvanklik het die mens naas gebare en gesigsuitdrukkings net oor die gesproke taal beskik. Oor die ontstaan van taal is daar maar min bekend, en die gebrek aan gegewens het tot ongegronde gevolgtrekkings gelei. Voor die koms van skrif het mense deur middel van die gesproke woord en gebare met mekaar gekommunikeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search